New here? Sign Up Have an account?

Wie weet wat die toekoms in hou...

Hoe en waar begin ek, ek is BAIE BAIE eerlik en opreg. Ek mors nie met ander mense se gevoelens en het baie respek vir 'n ander so opinie. Ek hou van die natuur, diere en kinders. Ek is gelukkig en heeltemal tevrede met wie en wat ek is. Ek is nie aansitterig of dink ek is beter as ander. Hou van kuier saam met vriende en familie

Sign Up 100% FREE to Get In Touch

Signup Free Now

Appearance

EthnicityCaucasian / White
National heritageSouth African
BuildCurvy
Height5' 4" (163 cm)
Eye ColorGreen
Hair ColorBrown
Hair LengthShoulder length
Body ArtPierced... but only ear(s)
My AttractivenessAttractive

Situation

Relationship StatusDivorced
Has childrenNo children
Wants kidsNo

Education & Employment

EducationHigh school Diploma - GED or equivalent
SpecialtyFinance / Trading
Employment StatusFull-time

Leisure & Fun

TV preferencesNews, Cartoons, Documentaries, Dramas, Movies, Sports, Reality shows, Soaps, Science fiction
Favorite movies typesAction, Science fiction, Comedy, Romance, Drama, Documentary, Family, Animation, Horror, Thriller, Adult
Music typesCountry, Rap, Rock, Metal, Pop, Classical, Blues, Jazz, Dance, Soul, Gospel
Reading selectionFantasy, Fiction, Health, Home & Garden, Horror, Mystery, Nature, Science fiction
HobbiesSports, Reading, Movies, Internet, Family, Dining, Theater, Cooking, Gardening, Camping

Personality

SmokerDon't smoke
DrinkingLight / social drinker
Social behaviorFriendly
Friends describe asTroublemaker
Sense of humorFriendly
My great timeHanging out with friends, Staying at home, The movies, Relaxing, Reading a book, Going to a concert, Going to a museum

Views

ReligionChristian
Attend religious servicesOnce a week

Looking For

Must haveIntelligence, Humor, Sensitivity, Spontaneity, Thoughtfulness
Look for in a partnerEk moet begin met eerlik en opreg, ek is nie hier vir 'n "one night stand" asseblief en ek wil graag iemand ontmoed wat met my kan gesels, in wie se arms ek kan rustig sit/lê en saam na musiek luister of na 'n lekker fliek kan kyk. Saam wie ek kan ontspan en net myself kan wees. Saam in 'n deftige restaurant kan gaan eet en sommer net op die mat sit en popcorn eet en gesellig wees. Ander mense se gevoelens in ag neem en respek het vir sy mede mens
On the first dateOntmoet by 'n rustige eet plek waar ons kan gemaklik gesels en mekaar beter leer ken.